Soetdoring Guest Farm
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R401, Hekpoort, 2800, Gauteng
- Vanaf R920 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Soetdoring Guest Farm is aan die voet van die berg omring deur residensiële plase en wildplase geleë en bied selfsorgverblyf en 'n venue vir klein funksies.
Die verblyf bestaan uit tenthuise en 'n plaashuis wat 7 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar kan akkommodeer. Die tenthuise is rondom die gemeenskaplike lapa- en boma-area geleë, en elke tent maak oop op 'n houtdek. Die tente deel die gebruik van ablusiegeriewe met storte, en die kombuis in die lapa is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond en yskasgeriewe.
Die ruim plaashuis beskik oor 2 slaapkamers, 2 volledige badkamers, 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof en oond, en 'n groot leefarea. Privaat buitebraaigeriewe is beskikbaar vir gaste om te gebruik.
Soetdoring Guest Farm bied 'n funksielokaal wat tot 60 dagmense kan akkommodeer.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Marinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Off the R401, Hekpoort, 2800, Gauteng
- Gaste dink Soetdoring Guest Farm het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R401, Hekpoort, 2800, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang