Sofala Lodge
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 207 Legends Safari Resort, Sterkrivier, 0630, Limpopo
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sofala Lodge is 'n lieflike lodge in Sterkrivier, Limpopo, en bied 'n groep luukse suites.
Die ruim suites is via 'n landskappaadjie verbind met die hooflodge, waar gaste ontbyt kan geniet. Dit bied slaapplek vir 2 gaste in elke suite en kan individueel of saam bespreek word. Elke suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Kamergeriewe sluit in 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n plafonwaaier, 'n TV met toegang tot Netflix, en muskietsproei word ook voorsien. WiFi is beskikbaar regdeur elke eenheid.
Die groot stapeldeure in elke suite lei na 'n privaat patio met uitsigte oor die omgewing, waar gaste 'n verskeidenheid bokke, sebras of tarentale kan sien wat verbyloop of wei in die omgewing. Hierdie eiendom het veilige parkering op die perseel en bied wildritte teen 'n bykomende koste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 207 Legends Safari Resort, Sterkrivier, 0630, Limpopo
- Gaste dink Sofala Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 207 Legends Safari Resort, Sterkrivier, 0630, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang