SOH Simple Accommodation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37A Margaret Crescent, Forest Hills, Kloof, 3601, KwaZulu-Natal
- Vanaf R720 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
SOH Simple Accommodation is 'n knus houthuisie in die rustige woonbuurt Forest Hills in Kloof en bied gerieflike selfsorgverblyf in die Krantzkloof Natuurreservaat. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.
Die houthuisie bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg wat uit 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak bestaan.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, broodrooster, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook gemaklike sitplek.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Plaashoenders loop vry in die omgewing rond.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 37A Margaret Crescent, Forest Hills, Kloof, 3601, KwaZulu-Natal
- Gaste dink SOH Simple Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37A Margaret Crescent, Forest Hills, Kloof, 3601, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang