Successfully reported

Sol-Den

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Joey H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker stil buurt. Ruim en skoon verblyf in 'n stil buurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benmari V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie gemaklik en netjies. Die woonstel is baie netjies en dit was lekker om veilige parkering te hê. Die kombuis is netjies en alles wat 'n mens nodig het vir 'n paar nagte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Skoon, netjies plekkie. Pragtige, skoon, mooi, gerieflike plek. Ons sien sommee gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Van die beste waar ons nog gebly het. Heerlike, veilige en baie ruim verblyf! Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons vrae te beantwoord. Ons sal beslis weer daar slaap as ons weer op Upington is. Ons beveel Sol-Den aan vir gemaklike, veilige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derrick M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons het net oornag en als was perfek. Dis 'n baie oulike plek en ons sal beslis weer daar oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Beste plek om te bly in Upington. Ons hele gesin het baie lekker gebly. Die plek het baie spasie, was silwerskoon en baie veilig. Sal definitief weer daar bly as ons in Upington is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Istelle G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie lekker, Sol-Den is vir seker my nommer een keuse vir toekomstige oornag. Het slegs een aand oornag, maar het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bea K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Gerieflik. Modern. Volledig. Mooi. Baie mooi plek, met alles wat mens kan nodig hê vir een nag se oornag. Mooi. Modern. Gerieflik. Baie, baie nice plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlik skoon, goed toegerus en waardeer vir geld. Ons het op kort kennisgewing bespreek. Alles was reg en Marilize het heeltyd met my gekommunikeer oor die reëlings ens. Die plek is heerlik ruim, skoon en goed toegerus. Ons het baie lekker gebly en ons kon behoorlik ontspan. Baie dankie, Marilize!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Smaakvol. Baie netjies en smaakvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marelize Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 1 450
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Disa Avenue, Blydeville, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6181aa9a43f095462f6fbc74c9f9d3d943bc65c9ae88fe6504af9761188acfaea361507592f62346dec4fbe38231a299cc89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 11 Disa Avenue Blydeville 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.435492778918 21.263823020901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang