Sole Sands Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Sole Sands, Meer En See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 670 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Sole Sands is 'n selfsorgeenheid vir 6 gaste in Meer En See in Richardsbaai.
Die eenheid het 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n sitarea. Elk van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbank. Die badkamer het 'n stort, bad en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die sitarea ontspan wat 'n TV en internetverbinding het.
Daar is braaigeriewe, onderdakparkeerplek en 'n motorhuis.
Meer En See bied 'n rits aktiwiteite soos visvang, swem, voëlkyk, gholf en meer.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Daleen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 23 Sole Sands, Meer En See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sole Sands Cottage het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Sole Sands, Meer En See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang