Soleil et Mer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 145 Marine Drive, 5 Don Juan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Soleil et Mer is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met asemrowende see-uitsigte wat in 'n veilige kompleks in Margate geleë is. Die kompleks is binne maklike bereik van 'n getypoel, Ramsgate-strand en Margate se hoofstrand.
Dié woonstel op die vyfde verdieping beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 4 volwassenes met 3 kinders. Twee van die kamers het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met óf 'n stort-oor-bad óf slegs 'n stort. Die derde kamer het 'n stapelbed en 'n slaapbank, ideaal vir kinders.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, wasdroër-kombinasie en ysmasjien. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix, dit lei na 'n omheinde patio met 'n eetarea en gasbraaigeriewe wat oor die see uitkyk.
Gaste kry gratis WiFi en onderdakparkeerplek vir 'n enkelvoertuig.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Shannon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 145 Marine Drive, 5 Don Juan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Soleil et Mer het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 145 Marine Drive, 5 Don Juan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang