Successfully reported

Solo Gracia Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Jeremy V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlike blyplek, goed geleë, vriendelike personeel en baie lekker ontbyt. Baie lekker blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Twanette S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Die verblyf was puik. Solo Gracia was meer as wat ons verwag het. Ons verblyf was puik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eloise T
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Netjies en gerieflik. Baie ruim, netjiese en goed toegeruste verblyf. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Verblyf was presies wat ons nodig gehad het vir 5 mense, netjies en skoon en baie. Verblyf was presies wat ons nodig gehad het vir 5 mense, netjies en skoon en baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelia
Solo Gracia Gastehuis
Baie dankie vir julle terugvoer, ons waardeer dit baie. Ons hoop om julle binnekort weer te sien!

Ronell A
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2024

Perfekte ligging, rustige verblyf. Heerlik oorgebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jopie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Goeie oornagplek met alles wat nodig is en baie veilige parkering. Hierdie is 'n uitstekende oornagfasiliteit en ons sal graag weer daar oornag. Alles was in orde. Ons het ongelukkig nie die geleentheid gehad om vir die gasheer te ontmoet nie. Hy het ons egter vooraf geskakel en alles wat nodig is, met ons gereël.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thabo M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2024

Very short stay. I arrived late and left as per check-out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Letlhogonolo T
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Definitief 'n gastehuis wat ek weer sal besoek. Baie netjiese kamers. Ongelooflik behulpsaam en vriendelik. Veilige parkering met afstandbeheer vir hek. Shampoo, body wash en handwash in badkamer - dit ruik heerlik! Tuisgebakte beskuit saam koffie. Gratis WiFi met goeie opvangs. Ongelukkig sluit verblyf nie ontbyt in nie - dit was die enigste nadeel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Nelia
Solo Gracia Gastehuis
Baie dankie vir die mooi komplimente, ons waardeer dit! Dankie ook vir die konstruktiewe kritiek, baie van ons gaste vertrek relatief vroeg en verkies om nie ontbyt te eet nie, maar ons neem dit in ag en sal kyk daarna om so 'n opsie in te sluit. Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer.

David S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Goed gewees. Buiten vir 'n paar goedjies in die kamer wat reggemaak moet word, het ons geen verdere klagtes nie. Ek het dit met die ontvangsdame bespreek en glo dit sal reggestel word. Ons het lekker geslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 James Scott Street, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41fc16fd7edf0349fe810dbc00240eea91ce4a8bf09ad1a414d0035640f3025d695f4c5a40d330b86ab77d151362df5b3dce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 9 James Scott Street Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.10195683843 26.20321789266
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang