Somabula Natuurreservaat Kampterrein
Beskrywing
Gaste kan onder lieflike skadubome kampeer op grasperke met netjiese ablusiegeriewe, hul eie tente of karavane saambring terwyl hulle die aanskoue van njalas, ander bokke en soms kameelperde geniet wat naby wei; elke kampplek bied ook 'n braai-area en 'n waterkraan.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n kampeerbasis, en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Die wildplaas bied 'n verskeidenheid verblyf-opsies, met ruim afstand tussen eenhede om te verseker dat gaste 'n redelike mate van privaatheid geniet.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Off R515, Cullinan, 1000, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang