Successfully reported
+14

Somabula Natuurreservaat Pumba

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off R515, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Somabula Natuurreservaat Pumba is geleë op 'n wildplaas tussen Rayton en Cullinan, minder as 'n uur se ry vanaf Pretoria en Johannesburg. Dit bied slaapplek vir 2 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die chalet is gemeubileer met 'n dubbelbed en bied 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die buitekombuisie is toegerus met 'n tweeplaat-gasstoof en 'n wasbak. Gerieflike sitplek word voorsien, en daar is 'n braaiplek op die patio beskikbaar. Die akkommodasie is toegerus met sonligte, 'n gasgeiser en 'n stoof. Die afstand tussen eenhede bied gaste 'n redelike mate van privaatheid. Eskom-krag en selfoonlaaipunte is nie beskikbaar nie.

Hier sal gaste 'n wye verskeidenheid wildlewe teëkom, insluitend kameelperde, elande, blouwildebeeste, njalas, sebras, rooihartebeeste, blesbokke en meer, wat almal vrylik in die omgewing rondloop. Tydens hul bosveld-styl wegbreek sal gaste begroet word deur voëlgesang en die vroeë geroep van jakkalse soos die skemer insak.

Stap-, 4x4- en bergfietsroetes is beskikbaar.
Gaste word aangemoedig om verkykers, stapskoene, fietse, kameras, voëlgidse, braaitange en vuuraanstekers saam te bring. Waarlik 'n wegbreekplek waar gaste kan ontspan, kontak maak, kwaliteit tyd saam deurbring en die natuur geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Off R515, Cullinan, 1000, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off R515, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e08477fcddca6ebc4e9941cd3cb2240f950c57db86c074a3ea804bd973a437fe515fc7f1903ac088936b33c2a343c17d9bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense Off R515 Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.706847 28.514174
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang