Someplace Else Guest House
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 059 Burger Street, Krugersdorp, 2088, Gauteng
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Someplace Else Guest House is 'n bekoorlike gastehuis sentraal geleë in Krugersdorp, binne maklike bereik van hospitale, winkelsentrums en verskeie ander geriewe. Dit bied 'n rustige oornagverblyf waar gaste kan ontspan of vanwaar hulle die area en die talle besienswaardighede en doendinge kan verken.
Die gastehuis bied verblyf in 'n verskeidenheid privaat gasteslaapkamers met slaapplek vir 2 of 3 gaste, en is geskik vir vakansiegangers en sakereisigers. Al die kamers bied 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en toegang tot 'n patio.
Daar is ook 'n konferensielokaal wat tot 80 afgevaardigdes kan akkommodeer, terwyl ander geriewe op die perseel 'n koffiewinkel, kringtelevisie en afstandbeheerde toegang insluit.
Besoekers aan die area kan doendinge geniet soos swem, karring, perdry, pieknieks, lugballonvlugte, voetslaan- of fietsryroetes, en visvang terwyl hulle ook die nabygeleë Wieg Van Die Mensdom Wêrelderfenisgebied, natuurreservate en historiese besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Someplace Else Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 059 Burger Street, Krugersdorp, 2088, Gauteng
- Gaste dink Someplace Else Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 059 Burger Street, Krugersdorp, 2088, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang