Successfully reported
+41

Somer House Guest Suites

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Quinan Road, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Somer House Guest Suites bied gerieflike verblyf aan die voet van die skilderagtige Helderberg in 'n rustige woonbuurt naby die gholfklub in Somerset-Wes.

Elke suite het gemaklike beddens en beskik oor 'n badkamer met 'n stort, of 'n stort en 'n bad. Geriewe sluit lugversorging, TV's, gratis toiletware, 'n yskas, Nespresso-masjien en gratis WiFi in.

'n Heilsame ontbyt word in die elegant versierde sitkamer voor die kaggel of buite in die tuin bedien. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en tuisgemaakte Belgiese sjokolade word voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Geert Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • 17 Quinan Road, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
  • Gaste dink Somer House Guest Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Quinan Road, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08efbfb6fb2e3cff0f38748f5ff09200cbd85f5635e5b1d2d0ec97c45129130844b1bb6083c893c3d3fd58b11467e0dff1b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 17 Quinan Road Somerset West 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.077001163724 18.838197852848
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang