Somerset Wineland Apartments and Wellness
Beskrywing
Hierdie kamer is ingerig met 'n enkelbed en 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Stilte tye is tussen 22h00 en 07h00.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Alkoholiese drankies met 'n alkoholinhoud van meer as 18% word nie toegelaat nie.
Vir elke bespreking van minstens 7 dae is 'n 60-minute massering vir 2 gaste en 'n bottel wyn ingesluit.
Ontbyt is opsioneel en is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 11:00 tot 13:00
 Uitkloktyd: 09:00
- Adres: 18 Pintail Way, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang