Successfully reported

SomerZicht Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Graham M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Great value for money. Lovely room with a great view. Very good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Pragtige kamer. Oulike geriewe. Beslis waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly. Baie oulike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Baie gemaklik gewees. Baie lekker gebly, baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.8
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris H
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Gerieflik. Ja, baie lekker gebly, alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Apr 2025

Dit was wat hulle geadverteer het. Mense baie vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Beverly K
1 nag
3.0
Aug 2025

Teleurstellend. Ons beddegoed was nie geruil en skoon nie, en ons het 'n klein enkelbed elektriese kombers dwars oor die koning grootte bed gehad. Baie vreemd. Ons het gevra vir 'n pot tee (het so pas gekom van 'n begrafnis af). Die teesakkies was stukkend gedruk en ons moes self die teeblare uitvis. Ons het ons eie wyn gehad en het gevra vir wynglase en is bedien met enorme bierglase. Ontbyt wat ingesluit was by die prys, en gereël was vir vanaf 07:00 omdat ons 'n vlug moes haal, het nooit gebeur nie. Ons het teen 07:20 maar die perseel verlaat met 'n donker kombuis en afgesperde eetkamer.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ina D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekende plekkie. Baie lekker, rustige gastehuis. Uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bentjie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Was baie aangenaam en het ons verwagtinge oorskry. Beslis. Ons sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Eugene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Ludwig Muhl Road, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYzYTgxOGM2LTExOWItNGQ4Ny04ZWUxLTQwOGJmY2Y2ZjNkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 14 Ludwig Muhl Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.059656662701 18.844679008598
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang