SomethingElz @ Grace
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 693 Wekker Road, Moreleta Park, Pretoria, 0044, Gauteng
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
SomethingElz @ Grace bied gerieflike gasteverblyf in Moreleta Park. Die gastehuis is ideaal vir sake-, ontspannings- en gholfgroepe wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek.
Die gastehuis beskik oor 4 individueel versierde slaapkamers. Elke kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed of dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met bad- en stortgeriewe. Die kamers het 'n lessenaar, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi, 'n TV met DStv-kanale en Netflix, asook ander geriefsgeriewe.
Die gastehuis bied ook gratis veilige parkeerplek vir voertuie. Die eiendom is oorkant Kimiad Gholfbaan en binne maklike bereik van die Wingate Park Buiteklub, die Universiteit van Pretoria, die Uniegebou, en O.R Tambo Internasionale Lughawe, Woodlands Mall, naby Menlyn Main en Menlyn Mall.
Beskikbare doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, wildkyk en fietsry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elzabe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 693 Wekker Road, Moreleta Park, Pretoria, 0044, Gauteng
- Gaste dink SomethingElz @ Grace het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 693 Wekker Road, Moreleta Park, Pretoria, 0044, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang