SomethingElz @ Grace
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 693 Wekker Road, Moreleta Park, Pretoria, 0044, Gauteng
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
SomethingElz @ Grace bied gemaklike gasteverblyf en is in Moreleta Park geleë. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers en ontspannings- of gholfgroepe wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek.
Die gastehuis beskik oor 4 individueel versierde slaapkamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed of 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met bad- en stortgeriewe. Elke kamer is met 'n lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en het gratis WiFi, 'n TV met DStv-kanale en Netflix, asook ander geriewe vir gemak.
Die gastehuis het veilige parkeerplek. Die eiendom is oorkant die Kimiad-gholfbaan en naby Wingate Park Buiteklub, die Universiteit van Pretoria, die Uniegebou, O.R. Tambo Internasionale Lughawe, Woodlands Mall, Menlyn Main en Menlyn Mall.
Beskikbare aktiwiteite in die omgewing sluit in voëlkyk, wildkyk en fietsry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elzabe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 693 Wekker Road, Moreleta Park, Pretoria, 0044, Gauteng
- Gaste dink SomethingElz @ Grace het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 693 Wekker Road, Moreleta Park, Pretoria, 0044, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang