Successfully reported

Sommerlust Manor

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Mari P
1 nag
5.0
Okt 2025

Pure bliss. Friendly service, fantastic pool and cute dogs - everything you need for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Sal weer daar bly. Lekker gebly en baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeremise J
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

It was an amazing experience staying at Sommerlust Manor. It was so amazing, the location of the accommodation is close to everywhere we needed to be and we didn't have to take long drives going to any place. The staff was so friendly and helpful and they had a complimentary drink upon arrival. The best part was that because it was so cold, the beds had electric blankets we could preheat before we slept.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lovely, comfortable and elegant. This is such a lovely unit. My husband and in-laws enjoyed the private stoep, comfortable seats, TVs and overall setup. The unit has a SMEG kettle, fridge and all appliances you need to make your stay-over comfortable and effortless. There was safe undercover parking for our vehicles. We would definitely stay here again. I have absolutely no complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Pragtig in Bloemfontein. Ons het verskriklik lekker gebly by Sommerlust. Ons was in Bloemfontein vir sport en het met ons tiener kinders in die Piano kamer gebly vir 'n paar aande. Die geskiedkundige huis en meubels is werklik pragtig. Dit was baie gerieflik en die ligging is baie goed en veilig. Daar is 'n lekker swembad en tennisbaan vir die kinders. Die gasheer en -vrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal vir seker weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques W
1 nag Besigheidsreis
4.8
Okt 2025

Skoon, vars, knus. Ja, beter as Garden Cottage.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Gerieflik. Goed geleë. Pragtige en rustige tuin.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hestie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Badkamer en miere was 'n probleem. Andersins pragtige, veilige plek. Die badkamer is verskriklik klein en ongerieflik. Ons het die tuin, swembad en tennisbaan baie geniet. Die stoepie uit ons kamer was heerlik, behalwe dat daar ten minste 4 mierneste was en sodra ons daar gaan sit het, het die miere op ons geklim en dit was onaangenaam. Ons sou graag meer daar wou sit, maar die miere was 'n probleem. Daar was ook nie skoon handdoeke in ons kamer geplaas vir die volgende dag nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2025

Lekkergeslaap. Gemiddelde oorslaapplek, lekker naby restaurante.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Herman V
1 nag
3.0
Jan 2025

It was fine. Stay was fine and the garden was a pleasure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lourens Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 32 Whites Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA287bd925aee5ee341efe80f162a31a30d2a48bedd16cef81ecf19177c4d6f9fe1ac397fbff6f99f0caae1e7b7cad4445fce4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 32 Whites Road Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.090354984444 26.227614412268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang