Successfully reported
+52

Sommerlust Manor

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 32 Whites Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sommerlust Manor is in die lieflike woonbuurt Waverley in Bloemfontein geleë. Hierdie kenmerkende Victoriaanse-styl huis sal gaste 'n gevoel van Bloem se geskiedenis gee. Die Sommerlust Manor, een van die oudste huise in die omgewing en 'n Nasionale Monument is in 1904 gebou.

Alhoewel histories, het die Sommerlust Manor al die luukshede van hedendaagse lewe. Daar is 2 eenhede wat gaste kan kies om te bespreek, naamlik die Tuinkothuis of die Klavierkamer.

Tuinkothuis het slaapplek vir 2 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer en 'n stort. Die kamer beskik oor 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi-toegang.

Klavierkamer bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kamer beskik oor 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi-toegang.

Gaste het hul eie privaat ingang en veilige parkeerplek.

Die herehuis word omring deur 'n weelderige tuin, 'n swembad en 'n tennisbaan. Bloemfontein-besoekers wat op soek is na vermaaklike dinge om te doen en te sien, word bederf met keuse. Kyk na Art in the Park by Kings Park, die wonderlike kunswerke by die Oliewenhuis-kunsgalery, en die winkels en eetplekke by Loch Logan Waterfront.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Mari P
5.0
Pure bliss. Friendly service, fantastic pool and cute dogs - everything you need for an overnight stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Rina B
Besigheidsreis
5.0
Sal weer daar bly. Lekker gebly en baie privaat.
Sep 2025
Jeremise J
5.0
It was an amazing experience staying at Sommerlust Manor. It was so amazing, the location of the accommodation is close to everywhere w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Charlotte D
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely, comfortable and elegant. This is such a lovely unit. My husband and in-laws enjoyed the private stoep, comfortable seats, TVs a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Judy J
Gesin met tieners
5.0
Pragtig in Bloemfontein. Ons het verskriklik lekker gebly by Sommerlust. Ons was in Bloemfontein vir sport en het met ons tiener kinders in die Piano ...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lourens Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 32 Whites Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Sommerlust Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 32 Whites Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA287bd925aee5ee341efe80f162a31a30d2a48bedd16cef81ecf19177c4d6f9fe1ac397fbff6f99f0caae1e7b7cad4445fce4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 32 Whites Road Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.090354984444 26.227614412268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang