Successfully reported
+38

Soms-Tuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 108 Schneider Street, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Soms-Tuis is 'n bekoorlike selfsorghuis in Franskraal. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende wat op soek is na 'n rustige kuswegbreek.

Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad.

Die oopplan-leefarea het sitplek, 'n TV, etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mirkogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Buite is daar braaigeriewe en parkeerplek op die perseel.

Die verblyf is naby winkels en restaurante en net 500 m vanaf die strand.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Marlene D
Saam met vriende
5.0
Ons het lekker ontspan met die rustigheid om ons. Dit was presies wat ons nodig gehad het. Die plek was goed gekit met alles wat ons benodig het. Sal ...
Sien meer
Jun 2025
Chaline F
Saam met vriende
5.0
It was perfect. I had a great time with my friends. I loved how clean the place was. I would definitely recommend this.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Phillip G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik geleë, loopafstand van kafee en restaurant. Baie lekker gebly, beslis waarde vir geld. Huis is baie gerieflik en baie netjies.
Mrt 2025
Susan P
Saam met vriende
5.0
Skitterend! Heerlike netjiese huis met alles wat jy nodig het!
Jan 2025
Michelle K
Saam met vriende
5.0
Netjiese, goed ingerigte huis binne loopafstand van die see. Goed ingerigte en baie netjiese huis. Loopafstand na strand.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 108 Schneider Street, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Soms-Tuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 108 Schneider Street, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd638c71bbb6e69fac1f3b8ac2643dd40c89d58c7da08bec83ff381b7638ec46e673472c857ea980efd0820d4e6d27afb401f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 108 Schneider Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.6058355 19.3981202

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang