Sondela Guest House
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 63 Durban Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Sondela Guest House bied hartlike gasvryheid en akkommodasie aan gaste. Dis in Aliwal-Noord op pad na Tiffindell Ski-Oord en die Ooskus geleë. Dis ook naby 'n spa en net 2 km van die Oranjerivier af. 
Daar is 10 kamers om van te kies. Kamer 2 en 3 kan gekombineer word om die gesinskothuis te vorm. Al die kamers beskik oor TV's met 'n versameling DStv-kanale en daar is koffie- en teemaakgeriewe beskikbaar.  Sondela het 'n skilderagtige tuin- en swembadarea waar gaste kan ontspan en die braaigeriewe kan geniet. Ons het veilige parkeerplek op ons perseel.
Sondela is naby besienswaardighede in Aliwal-Noord soos museums, historiese gedenktekens en geboue, natuurreservate, pragtige gholfbane en San-rotstekeninge.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Thabiso Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 63 Durban Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
- Gaste dink Sondela Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 63 Durban Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang