Successfully reported

Cosy Pearly

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Raymond V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Great convenient place to stay. Great accommodation with a friendly, helpful host. The 'braai room' is a real bonus, a great area to relax and socialise. Easy walk to the sea, shops and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Peaceful and relaxing and comfortable! We had a lovely stay at Sonder Tyd, with a very courteous host. He was very kind, friendly and helpful in all our needs. If responsibilities never called us back home, we would have loved to stay on longer - very peaceful and comfortable our stay at the place! Also very pet friendly, although we never took our doggies along.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Definitely going back there again. The accommodation and bed were very comfortable, we had everything we needed. Anton is a great host and goes out of his way to make you feel comfortable. He is a very good guide and advises you how and where to fish. I recommend his stay in Pearly Beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanmarie
Cosy Pearly
Goeie more, baie dankie vir die resensie, ek waardeer dit. Julle is enige tyd weer welkom. Mooi bly en veiling wees. Anton en Tina

Jacqueline V
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Area is baie stil en veilig. Gasheer en vrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ek het my bejaarde ouers geneem vir 'n wegbreek en albei is bietjie onvas op hulle voete. Die plekkie was gerieflik, skoon, netjies en het alles wat ons nodig gehad het. Die aparte braaikamer was ook 'n wenner want ek kon daar gaan werk terwyl my ouers in die dag gerus het. Die slaapbank in die kamer was baie gerieflik om op te slaap; hulle is gewoonlik mos maar ongemaklik. Die dubbelbed was ook baie goeie kwaliteit. Die waterdruk van die stort was heerlik na 'n lang dag! Sal beslis aanbeveel en weer hierheen kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

We had a great stay at Sonder Tyd By Die See. Anton was the perfect host. The owners stay in the flat right next door, but you would think you are staying alone. They give you complete privacy throughout your stay but are available anytime if you need them. Our teenage boys enjoyed staying in the private braai room at the back, and our 2 dogs had a wonderful time too. Great value for money and close to everything. The flat was well equipped, with everything you would need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacomien T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker. Kombuis effe onprakties en beknop, maar baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Excellent stay, without time at Sonder Tyd By Die See. We just wanted to say thank you for an amazing stay at your accommodation! We absolutely loved our little home away from home - it was neat, clean, and had everything we needed. But what really made our stay special was you! You quickly became a friend and we loved our conversations. The location of the house is perfect, just a short walk to the beautiful beach and stunning scenery. We couldn't have asked for more. Thank you again for your hospitality and for making us feel so welcome. We highly recommend your accommodation to anyone looking for a relaxing and comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Heerlike wegbreek met die gesin! Ons as gesin het 'n heerlike paar dae gehad. Die plekkie is baie netjies en het alles wat jy kan benodig. Ook lekker naby aan die see. Kinders het dit baie geniet. Was ook dankbaar om ons hondkind saam te kon neem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitstekend, doen so voort. Ons het baie lekker gebly, sal enige tyd dit weer doen. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanmarie
Cosy Pearly
Baie dankie, julle is enige tyd weer welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sanmarie Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 123

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Loop Street, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70b189a513d8499db74772ca4fd19467c233b1064033ddce115b373dbcb457af19f75d6240e91be09e0db03fc89e6bc21724?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 9) 15 5 1 5 31 Loop Street Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.66589293357 19.502842964418
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang