Successfully reported
+8

Sonkwassie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Sonkwas Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 790 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sonkwassie is 'n pragtige visserskothuis, 50m vanaf die strand in Paternoster geleë. Neem asseblief kennis dat dit 'n openbare strand is wat besig en raserig kan wees tydens vakansies.

Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 4 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Daar is ook 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer in die kothuis. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer spog met 'n binnekaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Buite het gaste toegang tot 'n patio met buitebraaigeriewe en parkeerplek van die straat af. Lieflike uitsigte is vanaf die patio beskikbaar. Ons is jammer, troeteldiere word nie toegelaat nie.

Paternoster is een van die oudste vissersdorpies wat aan die Weskus van Suid-Afrika geleë is en spog met 'n kulturele ervaring soos geen ander nie.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Danie E
Saam met lewensmaat
5.0
Paternoster is 'n uitsonderlike omgewing. Gerieflike huis met alles wat jy sal benodig.
Sep 2025
Leoni M
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Siels vernuwend! Dit was werklik 'n goeie ervaring. Dit was vir ons gesin 'n wegbreek naweek net voor skool begin. Dit was heerlik om die ...
Sien meer
Jul 2025
Karien M
Saam met lewensmaat
5.0
Sonkwassie was 'n lieflike lekker huisie. Uitsig oor die see. Ons het vreeslik lekker gebly.
Jun 2025
Tammy S
Saam met vriende
5.0
Peaceful, beautiful, fun. Sonkwassie is very peaceful and beautiful. It is a very short distance to the beach, which is a plus, and the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Lisa B
Gesin met tieners
5.0
Cheerful, neat with lots of personality. A perfect weekend getaway. This cottage was perfect. Lots of space. Beautiful views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 1905

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 25 Sonkwas Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sonkwassie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 790
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 790
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 790
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Sonkwas Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA293cc10ab7d7769c516f37b6d970a80168d138c23916db05469bc030d3d39532610bb579f202589da71e9e982b88b1c33278?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 790 per nag (plek vir 4) 41 5 1 5 25 Sonkwas Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.81153 17.88357
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang