Sonneglans
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 14 Apr 2025 tot 5 Des 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Doringboom Street, Sonneglans, Randburg, 2188, Gauteng
-
Vanaf
R575R518 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sonneglans is 'n selfsorgeenheid met 'n privaat ingang wat deel van die eienaar se hoofhuis in Sonneglans, Randburg is, en bied maklike toegang tot verskeie hoofpaaie.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-slaaparea met 'n en suite-badkamer. Daar is 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel met 3 stoele geniet. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi wat ideaal is vir sakereisigers.
Verder het gaste toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Pierre Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 65
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 2 Doringboom Street, Sonneglans, Randburg, 2188, Gauteng
- Gaste dink Sonneglans het ’n baie goeie ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Doringboom Street, Sonneglans, Randburg, 2188, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang