Sonvanger
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Steytler Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sonvanger bied oornagverblyf in Parys, 'n bekoorlike dorpie op die oewer van die Vaalrivier. Die dorp is die ideale bestemming om weg te breek van die besige stadslewe en bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe om besoekers se belangstellings te pas.
Verblyf word gebied in 'n keuse van 3 eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Elke eenheid is ingerig met gemaklike beddens en het 'n privaat badkamer met 'n bad of stortgeriewe.
Die eerste eenheid is geskik vir 'n gesin en het 'n goed toegeruste kombuis om in gaste se selfsorgbehoeftes te voorsien. Die ander 2 eenhede het albei 'n kombuisie wat toegerus is met verhit-en-eetgeriewe. Bykomende geriewe in al die eenhede sluit 'n TV met Openview-kanale en toegang tot gratis WiFi in.
Daar is sonkrag sodat die eiendom (behalwe die geisers) nie deur beurtkrag geraak word nie.
Gaste kry parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek en toegang tot gedeelde braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lea Maria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 25 Steytler Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Sonvanger het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Steytler Street, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang