Sophia Guest House
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Landskap Avenue, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
- Vanaf R445 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sophia Guest House bied selfsorgverblyf in die hartjie van Kempton Park, gerieflik geleë naby 'n verskeidenheid geriewe, wat dit die ideale bestemming maak vir beide sakereisigers en ontspanningsreisigers.
Die ruim eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaapkamer wat gemeubileer is met 'n dubbelbed, muurgemonteerde TV en 'n oulike koffietafel en -stoel. 'n Stort, toilet en wasbak is in die en suite-badkamer beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad en braai-area en kan maaltye al fresco geniet op die patio met gemaklike buitemeubels wat oor die welige tuine uitkyk.
Vir gaste se gerief is gratis WiFi en veilige parkeerplek beskikbaar. Diegene wat wil verken, kan die Glen Balad Mall, sowat 2,2 km ver, of die Benoni Monkey and Bird Park, 12,4 km ver, besoek.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Thomas Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 18 Landskap Avenue, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Landskap Avenue, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang