Sorgenfri Farm Stay
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R38, Voorspoed Farm, Hendrina, 1095, Mpumalanga
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sorgenfri Farm Stay bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n werkende plaas in Hendrina, Mpumalanga, ideaal vir diegene wat 'n wegbreek van die stad se gewoel wil hê.
Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van 3 pragtige semi-losstaande eenhede, albei met 'n privaat ingang. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Al die slaapkamers is gerieflik ingerig met koningingrootte-beddens, met linne en badhanddoeke wat voorsien word. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis en sitkamer met 'n binnebraai. Albei eenhede het toegang tot gratis WiFi en veilige onderdakparkeerplek.
Gaste kan die omliggende area verken, wat 'n groter dam van 12 hektaar, staproetes en die rustige platteland van Hendrina insluit, perfek vir buitelugverkenning en ontspanning.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Yvonne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R38, Voorspoed Farm, Hendrina, 1095, Mpumalanga
- Gaste dink Sorgenfri Farm Stay het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R38, Voorspoed Farm, Hendrina, 1095, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang