Successfully reported
+20

Sorgenfri

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R38, Hendrina, 1095, Mpumalanga
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sorgenfri is 'n kontemporêre selfsorghuis op 'n plaas in Mpumalanga. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n wegbreek buite die stadsgedruis.

Die huis werk met sonkrag, bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort en gehaltelinne en -handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus en het 'n toonbank met stoele. Die sitarea langsaan het 'n kaggel, gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Gratis, beperkte WiFi is beskikbaar.

Die leefarea se stapeldeure lei na 'n tuin met 'n uitsig oor die plaas. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is 'n dam waar gaste kan visvang 300 m vanaf die huis, asook stap- en fietsroetes om te verken.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R38, Hendrina, 1095, Mpumalanga
  • Gaste dink Sorgenfri het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R38, Hendrina, 1095, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe736b1a524e00747f018d2bc7305b6a70e4ef09de3d4944a311b0acd97b71396bd833b6039fb0c04f398a33f82dccddfeb0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 R38 Hendrina 1095 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.213078865049 29.655665537513
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang