Successfully reported
+8

Sorgente 303

Selfsorg
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2025 tot 20 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 750 R1 167 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sorgente 303 is 'n pragtige, helder en gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel, ideaal geleë in die veilige Sorgente-kompleks wat uitkyk oor die gewilde Umdloti Getypoel. Die kompleks is sentraal geleë naby verskeie winkels en geriewe en het 2 restaurante op die grondvloer.

Die woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers asook 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele in. Die gemaklike sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n plafonwaaier. Dit maak oop op 'n balkon met buitemeubels, ingeboude braaigeriewe en lieflike uitsigte.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 250

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 32 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sorgente 303 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 167
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 167
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 167
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5M2FmMGUzLWE2N2QtNGI2OS1hOWRjLWE4NjQ4MTM3NzM3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 167 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 32 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.665053030548 31.121946908073
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang