Successfully reported
+7

Sorgente 304

Selfsorg
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2025 tot 20 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 950 R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sorgente 304 is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Sorgente-kompleks in Umdloti, wat uitkyk oor die gewilde Umdloti Getypoel.

Die woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers asook 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed terwyl die tweede en derde slaapkamers elk 2 enkelbeddens het.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg. In die eetarea is daar 'n etenstafel met sitplek vir 6 en in die sitkamer is daar 'n TV. Die leefarea maak deur glas-skuifdeure oop na 'n balkon met ingeboude braaigeriewe en asemrowende see-uitsigte.

Die Sorgente-kompleks bied veilige onderdakparkeerplek met 24 uur-sekuriteit. Daar is 2 restaurante op die grondvloer, en dit is naby verskeie winkels en restaurante.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 249

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 32 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sorgente 304 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86161379170ccacefa3f922147dbc0cb49e4c86462624a3a30f55e9ff0d7386ee7cf7b54b3c54eee71e0424144c77fad25bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 950 nouVanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 32 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.664988671701 31.122013406082
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang