Successfully reported

Sorgenvrei

Selfsorg

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.3
Veiligheid
3.5
Nelisiwe M
Kort verblyf
5.0
Des 2024

We had a fantastic day and would definitely go back. The house is well equipped and very comfortable for large groups. The WiFi signal could be strengthened for those who would need it, but perfect for a quiet time away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diana W
Kort verblyf Saam met vriende
2.4
Mei 2025

For the price we paid, not worth it. No light in lounge, dark ceiling light not working. Becoming rundown in general. Fridge not working at all. When I mentioned the complaint, a rude woman at the rental shouted from the office that it is the work of the cleaners to report faults. Braai grid old and warped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Stephan
Sorgenvrei
Dear Diana, We are sincerely sorry you did not enjoy your stay. We have informed the owner and all issues have been dealt with. I do apologise for not leaving my office to speak to you directly and face to face. That is not acceptable on my behalf. However, I never shouted at you. I just informed you that we depend on the cleaning lady/company to inform us of any faults or maintenance problems in the venues so we can deal with them before guests arrive, which was not done, for which we apologise. We welcome all feedback and see it as constructive criticism. Hope you have a glorious day. Kind regards, Fiona

Anonieme gas
Kort verblyf
3.0
Jun 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ronel B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Uit die boeke! Dit was regtig net lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasja D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Ons het baie lekker gekuier. Die huis is baie mooi uitgelê en alles wat mens sal nodig hê was daar. Dit sou baie lekkerder gewees het as die ondervloer se verhitting gewerk het. Die kaggel alleen kon nie die plek wam kry nie. Gelukkig was daar warmkomberse op die beddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mart-marie U
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.0
Sep 2022

Dit was 'n groot teleurstelling gewees. Geen voorsiening is gemaak vir loadshedding nie, geen gasstoof of gasoond nie, geen batterye vir lig of inverter is installeer nie. Hek motor werk nie in loadshedding nie en daar was geen sleutel vir die motorhek nie. Daar is 'n alarmsisteem wat niemand genoem het nie en niemand het laat weet hoe om dit te deaktiveer nie. Die foto's is 'n wanvoorstelling, die tuin is heeltemal verwaarloos, die gras is dood en lyk dus glad nie soos die foto's nie. Die restaurante daar naby het ook nie ge-cater vir loadshedding nie, en kon nie eens kos maak nie, want daar was nie eens 'n gasstoof vir die kosmaak tydens loadshedding nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Stephan
Sorgenvrei
Goeie middag Ons is baie jammer om te hoor oor julle ervaring. Ons dorpie was nie voorbereid vir die rowwe loadshedding oor die naweek nie, ons kry gewoontlik net 2 ure loadshedding op 'n slag en nie 4-6 ure soos die afgelope naweek nie. Ons dorp is een van die koudste plekkies in Suid Afrika en het nog nie reen vir die seisoen gekry nie, die gras en plante het nog nie kans gehaad om te herstel van die winter af nie. Ons sal met die eienaar gesels om die hick ups uit te sorteer met die hek en met die ligte. Dullstroom het baie beautiful huise en baie wat wel voorsien vir loadshedding. Moet asb nie huiwer om terug te kom na ons dorp toe nie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 142

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 8 970
per nag, vir 12 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 970
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 8 970
per nag, vir 12 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 484 Ingwenya Avenue, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf3d15e739bb680ea49244543dfbb7dd0664db120f502036845a2b6b3a6eb71545cb428f3c009a2b591a76a0d53f907c7085?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 970 per nag, vir 12 mense 6 5 1 4 484 Ingwenya Avenue Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.416394500985 30.101370116418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang