Sorgvry
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1B A Africana Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6158, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sorgvry is 'n knus eenheid in Danabaai, 'n dorpie langs die Tuinroete in die Wes-Kaap. Dit bied die ideale omgewing vir 'n ontspanne wegbreek.
Die eenheid het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met Netflix en DStv, en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, gasstoof, mikrogolfoond en broodrooster.
Geleë in Danabaai, 'n bewarea waar fisante, tarentale en bosbokke vry rondloop. Sorgvry is stapafstand vanaf restaurante, winkels, wegneemetes, apteke en mediese geriewe. Die eenheid bied asemrowende see-uitsigte vanaf die venster en dek.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
POSTMA Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 1B A Africana Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6158, Wes-Kaap
- Gaste dink Sorgvry het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1B A Africana Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6158, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang