Successfully reported

Sossus Oasis Campsite

Kampeer/karavaan

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Marie S
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Wonderlik kamp lewe. Baie lekker gekamp. Omtrent die naglewe geniet met die jakkalse getjank. Te kostelik nadat hulle ons vullisdrom in die nag omgespring het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Sossus Oasis Campsite
Beste Marie, Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Bly julle het lekker gekamp by ons en die naglewe geniet! Sien uit om julle weer te sien! Beste wense, Die Sossus Oasis span

Lucia S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Memorable! The pool is an oasis in the middle of the desert! The staff are extremely helpful and friendly. Our friends battled to get their tent pegs secured in the ground.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Sossus Oasis Campsite
Dear Lucia, Thank you for the 5/5 ratings! Delighted that you enjoyed the pool and the helpful service you received from our staff! We look forward to your next visit! Best wishes, The Sossus Oasis Team

Lianda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Dit was pragtig, baie warm en 'n ervaring wat ons altyd gaan onthou. Ja, die fasiliteite is geskik vir kamp, alles en meer as wat nodig is. 'n Hittegolf en sterk wind was byna ondraaglik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Sossus Oasis Campsite
Beste Linda, Baie dankie vir die wonderlike 5/5 punte ten spyte van die weer wat nie saamgespeel het nie! Bly julle het ons geriewe geniet! Daardie hittegolf was buitengewoon vir ons. Sien uit om julle weer te verwelkom! Beste wense, Die Sossus Oasis span

Stephen W
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Netjiese en veilige kampplek. Badkamertariewe en watertoevoer is goed. Die verhewe plaveisel was 'n wenner, het die werksplek en eetplek netjies gehou. Met een tent sal dit heerlik wees om die tent op te slaan op die plaveisel onder die lekker afdak, maar ons was ongelukkig 2 tente en moes in die son opslaan, en dit was dus nogal warm in die tente. Grond is baie hard en ons moes sterker tentpenne kry om die tente te anker. Die swembad was 'n wenner om die hitte te trotseer. Die winkel het baie gehelp om in ons daaglikse behoeftes te voorsien. Vriendelike en behulpsame mense by die winkel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Sossus Oasis Campsite
Beste Stephen, Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is bly om te hoor dat julle die plaveisel gedeelte, badkamergeriewe asook die toegeruste winkel geniet het. Sien uit om julle weer te sien! Beste wense, Die Sossus Oasis span

Samantha L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2025

Great. Wonderful campsite in a good location. Private ablutions were great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Sossus Oasis Campsite
Dear Samantha, Thank you for the wonderful overall ratings! Very pleased that you enjoyed our good location and private ablution facilities! We look forward to welcoming you back! Best wishes, The Sossus Oasis Team

Pieter V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Feb 2025

Kuier was aangenaam. Kamp is gerieflik naby Sossusvlei reservaat. Ook 'n plus om 'n winkel en petrolstasie by die hek te hê. Jakkelse is 'n groot probleem en die eienaars kan maar aandag gee daaraan. Vreet tot jou klere. Kamp en swembad is netjies. Behalwe vir jakkelse het ons lekker geslaap.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Taleni Africa
Sossus Oasis Campsite
Beste Pieter, Baie dankie vir die terugvoer. Bly julle het die netjiese kampeergeriewe en swembad geniet. Sien uit om julle weer te verwelkom. Beste wense, Die Sossus Oasis span

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Sossus Oasis Campsite
Dear Trevor, Thank you for the excellent ratings and review! Delighted that you enjoyed our private facilities at each campsite, pool and the friendly service you received from our staff! We look forward to your next visit! Best wishes, The Sossus Oasis Team

Gert P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Was heerlik. Baie geniet. Goeie diens ontvang na kragprobleem. Toegangspaaie na Sesriem baie sleg. Namib Padafdeling sal moet aandag gee aan hul paaie. Mense verloor bande op groot skaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Sossus Oasis Campsite
Beste Gert, Baie dankie vir die 5-star terugvoer! Ons is bly julle het jul verblyf by ons geniet en dat ons vinnig kon help met die kragprobleem. Die toegangs paaie word gereeld geskraap, maar dit is nou ons besige seisoen met meer mense op die paaie wat dit vinnig laat versleg. Sien uit om julle weer te verwelkom! Beste wense, Die Sossus Oasis Span

Trienkie L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Ons het gekamp. Selfs die pragtige swembad aangedurf. Goed geleë. Lieflike kampplek. Ontvangs moet net dalk inlig vir seker van skelm jakkalse wat alles steel sodat mens mooi bêre saans. Koelsak stukkend gebyt, oaties en roomysbak met oorskietwors.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Sossus Oasis Campsite
Beste Trienkie, Baie dankie vir die goeie punte en terugvoer! Bly julle het ons ligging en swembad geniet! Ja ongelukkig voer baie gaste die jakkalse terwyl hulle braai (al sit ons kennisgewings op om dit nie te doen nie) wat dan veroorsaak dat hulle verder kom krap in die nag. Hoop om julle weer te verwelkom! Beste wense, Die Sossus Oasis Span

Jacolien D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Heerlik. Ongelooflike lekker plek. Ek geniet dit dat jy jou eie badkamer het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Sossus Oasis Campsite
Beste Jacolien, Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is so bly julle het julle kuier by ons geniet en sien uit om jul weer terug te verwelkom! Beste wense, Die Sossus Oasis span

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Taleni Africa Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 136

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 590
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 590
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 72 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sesriem Farm, Sossusvlei, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA626bb9ecd601189972c84d3099e7bf99999686a9a27fc9bb8045a1ff47e522405ff00e8217338b0a9610cd57a56922f47c90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 Sesriem Farm Sossusvlei Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.491051283589 15.803190192806
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang