Successfully reported
+15

Sossus Oasis Campsite

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 72 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sesriem Farm, Sossusvlei, Hardap
  • Vanaf R590 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sossus Oasis Campsite is by Sesriem en Sossusvlei se toegangshek geleë. Dié area is bekend vir die hoë rooi sandduine van die Namibwoestyn en die merkwaardige dieptes van die Sesriem Canyon.

Dié eiendom beskik oor 12 individuele kamplekke, elk met sy eie toilet en stortgeriewe, kombuis met wasbak, braaigeriewe en kragpunte. Die Sossus Oasis Campsite het 'n swembad, 'n winkel en 'n Internetkafee. Die Sossus Oasis Service Station Shop bied peuselhappies, drankies, ys, kruideniersware, vuurmaakhout, toiletware, kurio, klere, brandstof en 'n werkswinkel vir motorbande.

Die naaste restaurant is by die Sossusvlei Lodge langsaan. Opwindende doendinge in die duine soos begeleide uitstappies na Sossusvlei, skemerkelkieritte en asemrowende vlugte oor die landskappe van die duine en die kus word aangebied. Hierdie doendinge kan by die Sossusvlei Lodge Adventure Centre bespreek word.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Marie S
5.0
Wonderlik kamp lewe. Baie lekker gekamp. Omtrent die naglewe geniet met die jakkalse getjank. Te kostelik nadat hulle ons vullisdrom in die nag omgesp...
Sien meer
Jul 2025
Lucia S
Gesin met klein kinders
5.0
Memorable! The pool is an oasis in the middle of the desert! The staff are extremely helpful and friendly. Our friends battled to get t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Lianda P
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was pragtig, baie warm en 'n ervaring wat ons altyd gaan onthou. Ja, die fasiliteite is geskik vir kamp, alles en meer as wat nodig is. 'n Hittego...
Sien meer
Des 2024
Gert P
Saam met lewensmaat
5.0
Was heerlik. Baie geniet. Goeie diens ontvang na kragprobleem. Toegangspaaie na Sesriem baie sleg. Namib Padafdeling sal moet aandag gee aan hul paaie...
Sien meer
Aug 2024
Stephen W
4.8
Netjiese en veilige kampplek. Badkamertariewe en watertoevoer is goed. Die verhewe plaveisel was 'n wenner, het die werksplek en eetplek netjies gehou...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Taleni Africa Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 136

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Sesriem Farm, Sossusvlei, Hardap
  • Gaste dink Sossus Oasis Campsite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 590
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 590
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 72 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sesriem Farm, Sossusvlei, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA626bb9ecd601189972c84d3099e7bf99999686a9a27fc9bb8045a1ff47e522405ff00e8217338b0a9610cd57a56922f47c90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 Sesriem Farm Sossusvlei Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.491051283589 15.803190192806
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang