Sou House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Leopard Crescent, Louis Trichardt, 0081, Limpopo
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sou House is 'n sjiek gastehuis wat bed-en-ontbyt-verblyf op 'n rustige eiendom in Makhado bied. Die eiendom spog met pragtige uitsigte oor die lowerryke omgewing en is die ideale bestemming vir 'n rustige toevlugsoord of 'n sakereis.
Verblyf is beskikbaar in 'n keuse tussen 2 en suite-slaapkamers of 2 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer deel. Die ruim slaapkamers bied gemaklike beddens met kwaliteit linne, 'n TV met Netflix, koffie- en teemaakgeriewe en 'n lessenaar met 'n stoel. Gaste geniet ook toegang tot gratis WiFi regdeur die huis. Die badkamers het 'n bad of 'n stortgeriewe beskikbaar.
Ontbyt word teen 'n bykomende koste in die eetarea bedien, terwyl die aparte sitkamer gemaklike rusbanke bied waar gaste kan ontspan.
Die gastehuis bied veilige parkering op die eiendom, en 'n opsigter is op die perseel om na die gaste se behoeftes om te sien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Khano Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 2 Leopard Crescent, Louis Trichardt, 0081, Limpopo
- Gaste dink Sou House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Leopard Crescent, Louis Trichardt, 0081, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang