Soul Searchers Beach Lodge
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Tecoma Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R951 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Soul Searchers bied gerieflike oornagverblyf in Wavecrest, Jeffreysbaai. Die eiendom spog met asemrowende uitsigte oor die see en maklike toegang tot die strand.
Verblyf word gebied in 'n keuse tussen 6 gastekamers. Vyf van hierdie kamers kan elk 2 gaste akkommodeer, terwyl die oorblywende kamer 3 gaste kan akkommodeer. Die kamers is almal ingerig met gemaklike beddens en elkeen het 'n en suite-badkamer met stort- of badgeriewe. Boonop het elke kamer 'n TV en toegang tot gratis WiFi.
Gaste het toegang tot 2 gemeenskaplike sitkamers en 2 kombuise. Die hoofkombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n skottelgoedwasser. Buitelugsitplek is beskikbaar op die dek wat vanaf die leefarea lei.
Die gastehuis spog met braaigeriewe, 'n buitestort, pragtige see-uitsigte en veilige parkeerplek. Die eiendom het sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mervyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 32 Tecoma Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Soul Searchers Beach Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Tecoma Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang