Successfully reported

Soul's Rest

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Henro B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Excellent. Value for money, friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norma
Soul's Rest
Baie dankie, jou terugvoer word hartlik waardeer.

Lynn S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Siel's rus na sakereis. Ongelooflike bedagsame gasvrou. Pragtige plek en siel's rus op die hart wat regtig so voel na 'n lang dag se sakereis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norma
Soul's Rest
Baie dankie vir jou terugvoer, Lynn. Mag jy 'n mooi dag hê.

Riaan O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Lekker gewees! Lieflike plek, so netjies. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Net 2 goedjies, sien as opbouende kritiek: WiFi en lugversorging. Bedlampies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norma
Soul's Rest
Baie dankie vir jou terugvoer en voorstelle, ek waardeer dit. Lieflike dag.

Carlien M
1 nag
4.6
Mei 2025

Gemaklik, veilig en waarde vir jou geld. Soul's Rest is vreeslik oulik, netjies en goed toegerus met alles wat jy benodig. Norma was 'n perfekte gasvrou en ek sal beslis weer gebruik maak van haar gasvryheid wanneer ek in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Norma
Soul's Rest
Baie dankie vir jou terugvoer, ek waardeer dit. Wees geseënd.

Moilwa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Same as above. My response above says it all. Please install air con in the rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rencia V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2025

Ruim verblyf. Die kamer is ruim en goed toegerus. Die enigste nadeel is dat gaste agter mekaar moet parkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Norma
Soul's Rest
Baie dankie vir die terugvoer, ek waardeer. Groete

Tanja P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2025

Amazing stay. Amazing place. Will go back anytime! Norma is such a sweet host and so accommodating!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norma
Soul's Rest
Baie dankie vir julle terugvoer, ek waardeer dit. Julle is enige tyd welkom.

Yben V
1 nag
5.0
Sep 2024

Goeie ontvangs, Norma is 'n goeie gasvrou, vriendelik en bedagsaam. Skoon, rustig en netjies, sal weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norma
Soul's Rest
Baie dankie vir u terugvoer. Ek waardeer.

Sandra W
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Aangenaam verras - vriendelike, skoon, veilige en bekostigbare oorslaap. Veilige, bekostigbare oornagplekkie. Ideaal vir klein gesinne wat net wil oorslaap. Baie veilig en prakties met alles wat benodig word vir 'n gemaklike oorslaap. Skoon en netjies. Baie vriendelike gasvrou. Ideaal as jy naby VUT wil oorslaap. Ek sal Soul's Rest met gemoedsrus aanbeveel. Baie dankie. Puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norma
Soul's Rest
Baie dankie vir die resensie, ek waardeer dit.

Shokath R
1 nag Besigheidsreis
4.8
Aug 2024

Comfy, secure and spacious. It was great, had a good night's rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norma
Soul's Rest
Thanks for the feedback. Have a lovely day.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Norma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 6 Krause Street, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e5f75f88aec034b1d9e3f33d12074d0f5d060cca083e80591f25f54934d55118acee191c16020002ebd6241cfd84c95e827?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 6 Krause Street Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 11:00-19:00 09:00 -26.699612561561 27.848317404059
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang