Successfully reported
+11

Soulsoil

Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Feb 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 King Street, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 R2 520 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Soulsoil is 'n ruim en rustige Karoo-styl huis met Afrika- en Skandinawiese dekor, geleë in die hartjie van Stanford. Net 'n kort entjie van die rivier en restaurante af.

Hierdie huis bied gemaklik slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-stort. Een van hierdie slaapkamers word via die veranda bereik en het geen direkte ingang na die huis nie.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n ruim leef- en eetarea, 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, Nespresso, koffiemasjien, broodrooster, yskas-vrieskas, sowel as 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer het 'n oop kaggel en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n ruim oordekte patio met buitesitplek en 'n lang, lui middagetetafel, wat die perfekte plek skep vir gaste om te ontspan en die rustige atmosfeer te geniet. 'n Weber-braai sowel as 'n vuurput is beskikbaar, en daar is 'n plonspoel vir gaste om af te koel op daardie warm somersdae.

Oop parkeerplek vir 2 tot 3 motors langs die huis is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Kim B
Saam met vriende
5.0
Charming, restful, homely, comfortable. Beautiful home with lots of soul. So much character and a home from home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Delia L
Saam met vriende
5.0
Superb! Most beautiful home. Charming, artistic, enchanting! Private and practical. Loved it!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Vivienne B
Saam met lewensmaat
5.0
Safe, comfortable and convenient. Convenient location to walk to restaurants in town. Everything one needs is on site to have a fabulou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Anina P
Gesin met tieners
5.0
Most amazing house in a lovely town and most amazing host! See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Graham C
Saam met vriende
5.0
Relaxing. Comfortable. Well equipped.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dahla Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • 4 King Street, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Gaste dink Soulsoil het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
R 2 800 R 2 520
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 800
R 2 800 R 2 520
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 800
R 2 800 R 2 520
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 King Street, Stanford, 7210, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1b2a73470a9827e5a8c10b1876ecdfeb95c2a3e6ea37edfd0b71e0ed1fd88bf1a62a294d484242fbbbc80182771553f77ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 800 nouVanaf R2 520 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 4 King Street Stanford 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.438668431895 19.459961932016
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang