Successfully reported
+62

Sounds in Silence - Misty Forest Garden

Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 9 Sep 2025 tot 28 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Curry's Post Road, Poynton, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 R638 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geleë op 'n rustige plaas in Balgowan, bied hierdie toevlugsoord die perfekte ontsnapping vir solo-reisigers, paartjies, gesinne of vriende wat rus en ontspanning soek.

Die verblyf bied 3 tipes kamers, elk geskik vir 2 tot 3 gaste. Elke kamer beskik oor gemaklike beddens, ruim kasruimte en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Beperkte WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.

Gaste kan ontspan in die gedeelde sitkamer en eetkamer, kompleet met knus sitplek en 'n eetkamertafel. 'n Kombuisie is ook beskikbaar, toegerus met 'n yskas-vrieskas en verhit-en-eet geriewe, insluitend 'n mikrogolfoond, ketel en koffiemasjien. Buite kan gaste onder die lapa ontspan en gebruik maak van die braaigeriewe. Veilige parkering op die perseel word voorsien.

Omring deur oorvloedige voëllewe en met uitsigte oor die Lesotho-berge, Giant's Castle en die Kamberg vanaf die stoep, bied Sounds in Silence – Misty Forest Garden 'n idilliese ontsnapping uit die gewoel van die stadslewe. Gaste kan nabygeleë roetes soos Milestone Forest Walk (2.7 km weg) verken of 'n rondte by Bosch Hoek Gholfklub geniet.

Ons is ook gerieflik naby Michaelhouse (3.4 km), Bosch Hoek Gholfklub (4 km), Nottingham Road-dorp (13 km), Howick (20 km), en binne ongeveer 8 km van uitstekende restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Magaretha S
Saam met lewensmaat
5.0
Idilliese ruimte waar ons gou tuis gevoel het, kalmte en vrede het ons omvou. Sound in Silence is geleë op 'n koppie en omring deur asemrowende natuur...
Sien meer
Sep 2025
Andrew H
Saam met vriende
5.0
A place to remember. Wonderful setting with breathtaking views, comfortable accommodation and friendly hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Steph V
Besigheidsreis
5.0
A truly memorable experience with stunning views and warm hospitality. Beautiful place with very friendly service. The view is absolute...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Marizelle B
Gesin met tieners
5.0
Heerlike verblyf met gemaklike kamers en uitstekende, vriendelike diens. Ons het heerlik gebly. Die plek was netjies, gemaklik en perfek om te ontspan...
Sien meer
Jun 2025
Charles R
Gesin met tieners
5.0
Very pretty place, beautiful views. Would have loved to stay longer. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

CJ Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Curry's Post Road, Poynton, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sounds in Silence - Misty Forest Garden het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R 850 R 638
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R850
R 850 R 638
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R 850 R 638
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Curry's Post Road, Poynton, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6292e730118428eed67eb58378f27da8aea9cfc4441599db0798787b269dbe026b4b524bca6b6c417b23e6a89c15e52df0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R638 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 Curry's Post Road Poynton 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.377155688932 30.07865434352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang