Sout
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Rocherpan Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sout is in die kusdorpie Dwarskersbos geleë en is 'n bekoorlike vakansiehuis wat gaste selfsorgverblyf naby die see bied.
Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer, geleë op die eerste verdieping, is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer is onder en het 'n koningingrootte-bed asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Twee enkelbeddens is beskikbaar in die derde slaapkamer wat 'n aparte badkamer met 'n stort-oor-bad gebruik. Die derde kamer het 'n TV met DStv. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n kaggel en 'n muurgemonteerde TV met DStv-kanale.
Die leefarea maak oop op 'n lieflike patio-area met 'n ingeboude vuurput waar gaste kan ontspan, terwyl 'n buitestort in die binnehof beskikbaar is. Daar is 'n motorhuis vir 1 voertuig en ekstra parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 47
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 27 Rocherpan Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Sout het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Rocherpan Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang