Successfully reported

SOUTH 32

Selfsorg

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
5.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
3.0
Maré E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Skoon, goed toegerus, netjies, gerieflik en veilig. Ons het baie lekker gebly, dankie. Die plek is skoon, goed toegerus, netjies, gerieflik en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja N
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Nov 2024

Teleurgesteld. Nee, jammer. Die plek is baie mooi, maar dit was so warm in die slaapkamer met net waaiers. Kon amper nie slaap nie, eers vroeg oggend 'n bietjie. Ook geen warm water gehad nie. Die sleutels is slegs aan ons oorhandig en ons moes maar self verder sien en klaar kom. Omtrent elke deur in die huis het 'n trellidor. Dit laat mens wonder.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 South Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8899432e8e1653f34df247c07683972ec0a4d38e837fafdcabb7cf7710ac0ac26fd22089ecf11a78f37525b605b0c08c38b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 32 South Street Piet Retief 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.015387983529 30.812709850125
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang