Successfully reported

South Africa Home

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Clinton John P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Greatness. It was an awesome stay. Our expectations were exceeded. The owners were willing to approve our request. No problems.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denvor M
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Dit was veilig en ons is baie bederf. Die plek was baie skoon en ons het geen probleme met enigiets gehad nie. Ek voel die eienaar het bo hulle verantwoordelikheid gegaan. Ons kon dit sien in hoe skoon die plek was, en die seesambreel en ander speeldingetjies was daar vir ons om te gebruik. Baie, baie dankie, ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheree V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Beyond expectations. Beautiful home, clean and spacious. The area is absolutely stunning. Our family absolutely loved the stay. The home had everything we needed. We will definitely be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
LEON
South Africa Home
Thank you very much for our high evaluation. We will continue to work hard to ensure that customer needs are our greatest service quality requirements. Hope to see you all again.

Meloni M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Nat kuier lekker naweek. Ons het baie gerieflik en lekker gebly. Daar was nou wel nie binne braai nie, maar dit was lekker om voor die vuur te kuier. Die ligging, die sekuriteit, en die atmosfeer was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
LEON
South Africa Home
Geagte Meloni Ons is baie bly julle het dit geniet en baie dankie vir die 5 rating, ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle weer te kan huisves in die toekoms. Julle is ook 5 gaste. Groete South Africa Home Leon en Rose

Nashlin G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Fantasties. Dit was amazing. Vanaf aankoms tot met die einde. Perfekte verblyf vir ons familie en vriende. Sal beslis weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
LEON
South Africa Home
Geagte Nashlin G Baie dankie vir julle positiewe terugvoering, ons is bly julle het dit geniet. Julle is ook super 5 gaste. Ons hoop om julle weer te kan huisves in die toekoms. Groete South Africa Home Leon en Rose

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

LEON Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 15 E.Albens, Dana Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed1e90ce4effaba36bf722ffa7e516d1a388e588828fdc99eb7210a098cbb5d6afc0b4cd038f2e074c955f55ef77246df804?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 15 E.Albens Dana Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -34.1988259 22.0317315

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang