Successfully reported
+12

South Coast Riviera 203

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
    5 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 4 Casuarina Road, Sea Park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

South Coast Riviera 203 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Sea Park, Port Shepstone. Dit is ideaal vir 'n kuswegbreek, aangesien hierdie woonstel 'n gedeeltelike see-uitsig het en die kompleks het 'n kinderspeelarea.

Hierdie ruim woonstel bied slaapplek aan 5 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. In die leefarea is daar 'n enkelbed en 'n dubbelslaapbank vir kinders. 'n Bad, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Openview.

Die kompleks bied 'n hysbak, 'n gemeenskaplike wassery, 'n Lapa en braai-area, asook veilige parkeerplek. Gaste kan die strand besoek vir visvang, snorkel, skubaduik, swem, branderplankry, ski-bootvaart en jetski.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Willem L
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Baie lekker en mooi. Lekker braai area en naby aan alles.
Jun 2025
Louis L
5.0
Pragtige plekkie. Mooi en skoon woonstel. Pragtige woonstel. Stort kan bietjie verbeter. Wonderlike see uitsig en veilige omgewing.
Apr 2025
Christa R
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Het baie lekker gebly en baie veilig gevoel.
Mrt 2025
Johannes E
Saam met vriende
4.2
Nie sleg, net 'n probleem as jy in die aand agterkom daar is geen toiletpapier. Geen toiletpapier! Was 'n groot ongerief.
Jul 2025
Nad R
Gesin met klein kinders
4.0
Good. We enjoyed our stay. Close to the beach. Unfortunately, the surf was not good after all the heavy rain. Fishing was bad. We need ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ruan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • 4 Casuarina Road, Sea Park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink South Coast Riviera 203 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    5 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 4 Casuarina Road, Sea Park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d03f02ecb8ed510589e0e214d35957a157fbcdd4d37afeef4eed52d251566e05648fe2de3aa31971eeb6c4aabe17921925f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 7) 5 5 1 5 4 Casuarina Road Sea Park 4241 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.70562117046 30.483098654596

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang