Successfully reported

South of Africa Self-Catering Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 181 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Angela D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Absolutely worth every penny and wonderful! Had the best rest period ever! The cottage was well-equipped with a need for nothing. The hostess is kind and helpful, and the area was quiet and pleasant. Will definitely go back there in the future, thank you Sylnet!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katrien V
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Peaceful bliss surrounded by nature's beauty allowing time to relax. Peaceful and the right place to relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Very enjoyable. Very pleasant break. Sylnet was friendly and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolien W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ontspanning. So lekker gebly en bederf gewees met sjokolade en cappuccino.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte D
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Ons bly altyd so lekker in die goedtoegeruste eenhede. Ek het al verskeie kere by South of Africa gebly. En elke keer is 'n baie goeie ervaring. Sy is 'n wonderlike gasvrou, en die eenhede is baie goed ingerig. Die tuinkothuis het 'n oulike dek met 'n lekker tafel en stoele en groot sambreel vir die warmer dae. Alles wat 'n mens nodig het, is daar, en die eenhede is altyd baie netjies. Dit was ons eerste keer in die tuinkothuis, en ons het dit terdeë geniet. Die ander kere het ons in die boonste eenheid gebly. Ons was die Saterdag bederf met die heerlikste varsgebakte melktert. Dit bly altyd een van ons eerste keuses as ons Agulhas toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rassie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig. Definitief, sal definitief weer gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Privaat, veilig, stil, alles is in blyplek wat jy nodig het. Baie lekker. Ondersteun asb. South of Africa, 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlikste kuier. Gasvrou was ongelooflik vriendelik. Ongelooflik lekker. Sal vir seker weer my verblyf daar wil geniet. Die uitsig was so pragtig. Sal dit vir ander aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Dankie vir 'n aangename, verrassende verblyf. Vriendelike en bedagsame gasvrou. Sy gaan uit haar pad om verblyf gemaklik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette And Brad K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Absolutely superb. Beautiful and clean. Lovely centralised place and hostess was awesome, offering info on places to see and restaurants to visit. Even did a Sip, Paint & Pasta evening at Earth - which was stunning. Thank you for a most enjoyable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sylnet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 181

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R850
R 850 R 680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R850
R 850 R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R 850 R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Camp Hill Street, Cape Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ce20e487746f655bffcb09228ada4d6149cbd3059b441e5c4975e468c49a1060cbd8fe49382d6d593f786681ab230fb54ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag (plek vir 2) 181 5 1 5 18 Camp Hill Street Cape Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.825264699453 20.00737906397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang