South Post at Kruger
Beskrywing
Leopard Lair bied slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tarief vir hierdie eenheid sluit 'n daaglikse Kontinentale ontbyt en 'n halfdag-safari in die Krugerwildtuin in. Bewaringsfooie uitgesluit. Die kombuis is volledig toegerus met 'n lugbraaier, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei, ketel en mikrogolfoond. Gaste kan 'n ongelooflike uitsig geniet oor 'n baie aktiewe wildpad wat lei na die Krokodilrivier, wat die suidelike grens van die Krugerwildtuin vorm.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Ons laat geen musiek of partytjies op die eiendom toe nie.
Let asseblief daarop dat die eienaars ook op die eiendom woon, so daar sal altyd iemand wees om gaste te help.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond en 'n stoof toegerus. Ander geriewe sluit WiFi, 'n braai-area, gemeenskaplike swembad, sitarea, lugversorging, 'n waaier en 'n privaat ingang in. Daar is ook 'n privaat houtvuurwarmbad wat warm of koud geniet kan word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ons laat geen musiek of partytjies op die eiendom toe nie.
Let asseblief daarop dat die eienaars ook op die eiendom woon, so daar sal altyd iemand wees om gaste te help.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
South Post River House bied slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders. Dit het 4 slaapkamers en 4 badkamers met 'n bad en/of 'n stort. Die boonste solderkamer is oopplan en het 'n en suite-badkamer, 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer is ook en suite en het 'n koninggrootte-bed. Die derde kamer het 'n koninggrootte-bed, en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Drie van die 4 slaapkamers het lugversorging. Die laaste een het 'n dakwaaier. Daar is ook 'n toegeruste kombuis met 'n lugbraaier en skottelgoedwasser. Ongelukkig is daar geen oond nie. Die huis het ook 'n sitarea, 'n boma met braaigeriewe, 'n stoep, 'n swembad en 'n dek met 'n pragtige uitsig oor die Krugerwildtuin. Daar is ook gasbraaigeriewe. Die huis word daagliks skoongemaak, maar nie op Sondae nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
2 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Ons laat geen musiek of partytjies op die eiendom toe nie.
Let asseblief daarop dat die eienaars ook op die eiendom woon, so daar sal altyd iemand wees om gaste te help.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 09:00
- Adres: 3222 Seekoei Street, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang