Southbroom Umkobi
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 3 Umkobi Lodge, Umkobi drive, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Southbroom Umkobi is 'n selfsorg-vakansiehuis in 'n veilige kompleks in Southbroom, 'n bekoorlike kusdorpie aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n ontspannende wegbreek soek.
Die huis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gastebadkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea sluit 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n slim-TV en gemaklike rusbanke in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier, Nespresso-koffiemasjien en skottelgoedwasser.
Gaste kan op die dek ontspan en toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe geniet. Bykomende geriewe sluit in gratis WiFi en veilige parkering. Die eiendom is gerieflik naby Southbroom-dorpie, 'n spa, restaurante, paddlebane, gholfbane en pragtige strande.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Unit 3 Umkobi Lodge, Umkobi drive, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 3 Umkobi Lodge, Umkobi drive, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang