Southern Cross Beach House
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Capricorn Lane, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R3 700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Southern Cross is 'n pragtige huis met 'n koloniale styl in Plettenbergbaai en bied via 'n plankpaadjie maklike toegang tot die 5 km lange Robbergstrand met lekker stap- en drafgeleenthede tydens laagwater.
Verblyf word in 5 en suite-kamers aangebied, wat smaakvol in die kleure van die sand, see en lug versier is. Elke kamer lei na 'n stoep en die sonnige tuin, en het 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis, japonne en WiFi.
Die stoep en tuin bied genoeg sitplek vir gaste om te ontspan en die uitsig te waardeer. Southern Cross fokus op 'n ontspanne en informele atmosfeer waar persoonlike diens gebied word, maar nie op gaste se privaatheid inbraak maak nie.
Southern Cross Beach House het jare se ervaring in die gasvryheidsbedryf na 'n meer privaat en intieme atmosfeer gebring, en die personeel sal alles in hulle vermoë doen om te verseker dat gaste met mooi herinneringe hiér vertrek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 1 Capricorn Lane, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Southern Cross Beach House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Capricorn Lane, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang