Southern Hideaway Cottage Langezandt
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 85 Clionella Street, Langezandt, 7285, Wes-Kaap
-
Vanaf
R5 304R4 774 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Southern Hideaway Cottage Langezandt is 'n selfsorghuis in Langezandt, Struisbaai. Dié huis het slaapplek vir 6 volwassenes en is ideaal vir 'n rustige wegbreek.
Hierdie huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. 2 van die badkamers het baddens en die derde badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, ketel, koffiemasjien, broodrooster, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus.
Die oopplan-woonkamer het gerieflike sitplek en 'n TV met DStv. Onbeperkte WiFi is beskikbaar. Verder is daar 'n braai-area en 'n motorhuis vir 1 motor. Die binnehof het 'n nuwe plonspoel.
Southern Hideaway is lekker naby die strand en die paar winkels en restaurante in die middedorp.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Sanelle Geverifieer
Eiendomme 40
Resensies 79
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 85 Clionella Street, Langezandt, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Southern Hideaway Cottage Langezandt het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 85 Clionella Street, Langezandt, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang