Southern Sands Eco Lodge
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Camp 54, Ndlovumzi Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Southern Sands Eco Lodge bied tentverblyf in Hoedspruit op die oewer van die Olifantsrivier in die Ndlovumzi Natuurreservaat. Dit is ideaal vir natuurliefhebbers en bied slaapplek aan tot 8 gaste.
Elke tent kan tot 2 volwassenes en 2 kinders akkommodeer en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamers is toegerus met 'n wasbak, 'n toilet en 'n buitestort. Stretchers kan voorsien word om die kinders te akkommodeer.
Die tente sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n balkon wat oor die rivier uitkyk, 'n vuurput en 'n braai-area met sitplek in. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike vermaakarea, wat 'n braai-area, 'n swembad, 'n plonspoel, 'n pooltafel en sitplek insluit.
Gaste kan gratis WiFi, veilige parkeerplek, wildritte, wildkyk, visvang en voëlkyk geniet. Die reservaat is die tuiste van 'n verskeidenheid vlaktewild, insluitend kameelperde, wildebeeste en sebras.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Terry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Camp 54, Ndlovumzi Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Southern Sands Eco Lodge het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Camp 54, Ndlovumzi Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang