Successfully reported
+79

Spacube Luxury Suites and Spa

Gastehuis
Naweekaanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 79 George Storrar Street, Groenkloof, Pretoria, 0027, Gauteng
  • Vanaf R1 600 R1 280 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Spacube Luxury Suites and Spa is in die boomryke woonbuurt Groenkloof, noord van Klapperkop en suidoos van die middestad geleë. Dit is gerieflik geleë en is sowat 50 m vanaf 'n wêreldklas gimnasium, hospitaal en sportsentrum. Daar is ook verskeie restaurante naby en die Groenkloof Natuurreservaat en Austin Roberts voëlpark is net 5 minute se ry weg.

Spacube bied 6 luukse en smaakvol versierde kamers met en suite-badkamers en lei na 'n teetuin binnenshuis wat heerlike ontbyt bedien. Gaste kan spa-behandelings by internasionaal geakkrediteerde terapeute geniet.

Spacube Luxury Suites and Spa is ideale bestemming vir sakereisigers, toeriste en gaste wat pasiënte in die Groenkloof Life Hospitaal besoek. Die Staatsteater, Unisa en SABS is sowat 5 minute se ry weg. Brooklyn Winkelsentrum is 2 blokke weg.

Groenkloof is binne die Gautrein busnetwerk geleë en Uber is 'n gewilde vervoermiddel vir gaste.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nelia H
Saam met vriende
5.0
Heerlik rustig. Ek is mal oor die mooi vars blomme wat orals in potjies is. Die kamers is mooier as op die foto's en ons het heerlik geslaap. Die koue...
Sien meer
Aug 2025
Annelize O
Saam met lewensmaat
5.0
Vyfster gasvryheid en akkommodasie. Ons is met gasvryheid en vriendelikheid ontvang. Baie dankie! Die North Suite is gerieflik ingerig en ons kan dit ...
Sien meer
Aug 2025
Jeanette G
Saam met lewensmaat
5.0
Net een nag oorgeslaap. Gasvry en lieflike atmosfeer. Baie gerieflik naby aan Groenkloof hospitaal.
Jul 2025
Ben P
5.0
Baie lekker geleë vir 'n besigheidsbesoek, lekker gebly, dankie. Die kamer is ruim en heel gemaklik, met alles wat jy nodig het. Ontbyt is nie oordond...
Sien meer
Mei 2025
Annatjie B
5.0
Uitstekend. Baie aangename blyplek.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Quint Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 79 George Storrar Street, Groenkloof, Pretoria, 0027, Gauteng
  • Gaste dink Spacube Luxury Suites and Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 280
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 280
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 280
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 79 George Storrar Street, Groenkloof, Pretoria, 0027, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAacca39ca8e04914852ad6bc2a1deee6cd1ac974fe14544f50bf412fe1bbad5722c60f10235c2f137f9df8d3bdff1bc79fb30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 280 per nag (plek vir 2) 104 5 1 5 79 George Storrar Street Groenkloof 0027 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.773308515564 28.220234046627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang