Spacube Luxury Suites and Spa
Kry 20% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 79 George Storrar Street, Groenkloof, Pretoria, 0027, Gauteng
-
Vanaf
R1 600R1 280 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Spacube Luxury Suites and Spa is geleë in die boomryke woonbuurt Groenkloof, aan die noordekant van Klapperkop, suidoos van die middestad. Die gerieflike ligging is binne maklike bereik van 'n wêreldklas-gimnasium, hospitaal en sportsentrum, alles binne 50 m van die verblyf. Daar is ook talle restaurante naby. Die Groenkloof-natuurreservaat en Austin Roberts-voëlpark is net 5 minute weg.
Spacube bied 6 luukse en smaakvol versierde kamers met pragtige en suite-badkamers, en loop uit op 'n rustige, binnenshuise teetuin waar 'n smaaklike ontbyt bedien word. Ontspan in 'n rustige atmosfeer en geniet die spa-behandelings wat deur internasionaal geakkrediteerde terapeute aangebied word.
Spacube Luxury Suites and Spa is die ideale bestemming vir sakereisigers, toeriste en besoekers van pasiënte van Groenkloof Life Hospitaal. Die Staatsteater, Unisa en SABS is ook minder as 5 minute se ry weg. Brooklyn Winkelsentrum is net 2 blokke weg.
Groenkloof is binne die Gautrein-busnetwerk en Uber is 'n gewilde keuse van gaste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Quint Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 104
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 79 George Storrar Street, Groenkloof, Pretoria, 0027, Gauteng
- Gaste dink Spacube Luxury Suites and Spa het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 79 George Storrar Street, Groenkloof, Pretoria, 0027, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang