Successfully reported
+16

Spare Suites on Stuart

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Stuart Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Spare Suites on Stuart bied gaste gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf in Harrismith.

Gaste het 'n keuse van eenhede wat elk tot 2 mense kan akkommodeer; die Spaar slaapkamer en die Spaar Suite. Die kamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, en het privaat badkamers.

Elkeen van die kamers het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers is toegerus met TV's en WiFi is ook beskikbaar.

Gaste kan die stadsaal, 'n nasionale monument, of die botaniese Harrismith Veldblomtuine besoek, 'n potjie gholf by die buiteklub speel, of die stap- en bergfietsroetes rondom Harrismith verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 66 Stuart Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Spare Suites on Stuart het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Stuart Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9465dba3f9aa2facb393617e2b01c5874e397bbf24064aa7271d7311ea4c50224333fd63dadd7ca3735bd8c71f1bf100bdf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 66 Stuart Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.27281 29.13039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang